Fosfaat

← Terug na indeks
  • Wil grond verryk met afvalproduk

    Goeiedag, ek ry ’n nat mielie-afvalproduk weg by ’n distilleerder. Kan ek hierdie produk gebruik vir grondverryking? Ek het dit laat ontleed. Waar kan ek dit laat toets om te weet wat die beste aanwending vir dit sal wees? Ek is in die Wes-Kaap. Kan ek hierdie produkveilig in grond inwerk om die grond te verbeter? Soos as ek een jaar op die grond ’n gewas plant en dan die “af” jaar wat ek niks daarop plant nie, hierdie mielie-afvalproduk…
    • Hoe beskikbaar is langfos vir grond?

      Hoe beskikbaar is langfos vir die grond? Is dit die moeite werd om dit te gebruik?
      • Vaslegging van TSP

        Ek het onlangs nie amptelik van 'n geleerde landboukundige gehoor dat TSP (Fosfaat) kunsmis redelik gou vasgelê word na toediening. Is dit waar of is dit net 'n mite? Onder watter toestande word fosfaatkunsmis vasgelê en en word alle tipe fosfaat kunsmisse vasgelê of sommige nie?