EM

← Terug na indeks
  • Effektiewe mikro-organismes (EM)

    Waar kan ek dit te koop kry en vir watter produk vra ek. Dankie dat u vir ons help Kan u ook asb vir my se watter blok bevat n wurmmiddel. As ek my kraalmis in n watertenk met water laat staan. sal dit die wurmbevolking in die mis vernietig