Bye

← Terug na indeks
  • Is stadsbye afgeskryf?

    Ons woon vir drie dekades naby Cresta in Randburg. Pas na ons intrek, het 'n baie groot swerm heuningbye oor ons erf getrek op pad na `n nuwe bestemming. Die geluid was ontsagwekkend. 'n Ander swerm het later vrywillig in hol kragpaal op die sypaadjie naby die hek nes gemaak. Nog een in 'n ander era was vrywillig in 'n hol boomstam onder in die tuin (tot die destydse tuinassistent se groot frustrasie). Een swerm was onder `n brandkraan se…