Vyebome

← Terug na indeks
  • Letsels op vyeboomstam

    My vyeboom het of 'n swam of 'n siekte. Die bas droog uit op 'n gedeelte van die boom en dan word daar geen nuwe lote uitgestoot nie en die stuk stam gaan dan dood. Help asb.
    • Snoei van gevestigde vyebome

      Ons woon in Parys , Vrystaat en ek het ‘n paar (letterlik) vyebome wat baie wild gegroei het, ge?rf. Die vrugte is heerlik (effens pienk vleis) maar ek dink die bome sal baat by ‘n goeie snoei. Hulle staan ook onder ‘n reuse pekanneutboom en het lig toe gegroei. Vrae: • Waneer moet ek hulle snoei? Soos ek dit het, dra hulle op nuwe hout/takke. Is dit reg? ‘n Vrugteboer van Naboomspruit het gesê ek moet hulle nou snoei sodat…
      • Olyfvlieg of olyftingid

        Ek het op Landbou.com op 'n paar artikels afgekom wat u geskryf het oor olyfverbouing. In een van hulle meld u 'n artikel van 16 Maart 2010. Ongelukkig kry ek dit nie opgespoor nie. Is dit dalk moontlik om my van gemelde artikel te voorsien? Ons het ook 'n GROOT probleem met die "olyftingid". Dit is al so erg dat dit lyk of van die bome dood is. Sal dit help om die bome af te sny? Sal hulle weer…