Vrektes

← Terug na indeks
  • Kersiebome vrek

    Wil asb weet van kersie bome wat se bas bars en dan vrek die bome, algemeene probleem onder kersie boere. Kan jy vir ons asb raad gee om hulle te red. Groet Leon
    • Boomvrektes

      Ons het opvullingswerk gedoen en nou lyk dit asof ons populierbome dit nie gaan oorleef nie. Ons het wel raad gekry om die basisse oop te grawe maar met die eerste re?n verlede jaar het die water in die gate opgedam. Die bome wat nie oopgegrawe was nie lyk of hulle beter daaraan toe is. Het u dalk raad vir ons?