Snoei van bome

← Terug na indeks
  • Snoei van gevestigde vyebome

    Ons woon in Parys , Vrystaat en ek het ‘n paar (letterlik) vyebome wat baie wild gegroei het, ge?rf. Die vrugte is heerlik (effens pienk vleis) maar ek dink die bome sal baat by ‘n goeie snoei. Hulle staan ook onder ‘n reuse pekanneutboom en het lig toe gegroei. Vrae: • Waneer moet ek hulle snoei? Soos ek dit het, dra hulle op nuwe hout/takke. Is dit reg? ‘n Vrugteboer van Naboomspruit het gesê ek moet hulle nou snoei sodat…
    • Snoei van doringbome – verdere antwoord

      Ek het u adres op internet gekry waar u 'n vorige persoon se vraag oor die snoei van doringbome beantwoord. Ek het, reg of verkeerd, my doringbome(± 5 jr oud) se onderste takke van tyd tot tyd afgesny om onderdeur die bome, wat op 'n grasperk staan, te kan loop. Ek het ook gesien die bome het die laaste paar jaar heelwat dooie takkies en ek het hulle, waar ek kon bykom, afgesny. Ek sal graag u kommentaar hieroor wil…
      • Snoei van doringbome

        Ek weet nie of u my dalk kan help rakende snoei van doringbome (Acacia) nie? Ek het altyd aanvaar dat hulle nie gesnoei moet word nie, maar veral my eenjaaroue Soetdoring groei afwaarts en het 'n baie eienaardige vorm. Kan ek dit snoei en hoeveel kan dit teruggesnoei word? Wanneer?