Sitrusbome

← Terug na indeks
  • Nuwe soort sitrus

    Hier het n soort sitrus boom in my erf opgekom. Die boom dra nou vir die 3de jaar. Dit het die vleis struktuur van n pomelo , maar proe meer soos n nartjie , met n tikkie "pomelo" in, maar baie lekker . Dit het n dikkerige skil en het n lang rak leeftyd. Ek eet al my nawels , maar die lemoen is nog groen. Vra net Eben Schlechter tel 0834614104 Epos sealdeal@telkomsa.net
    • Suurlemoenblare krul op

      My suurlemoenboom sukkel baie en die nuwe blare krul behoorlik op - dit lyk of daar klein wit goggatjies in die agterkant van die blaar vassit. Is dit krulblaar en wat kan ek doen om die plant weer gesond te kry?