Peste

← Terug na indeks
  • Wurms op bome

    Ek het vreemde wurms op wilgerbome gekry. Die wurms vreet al die blare op en trek so van een boom na die ander toe en is nou glad in my tuin. Ons bure het dieselfde probleem, maar by hulle is die wurms in die denne en sipresbome. Laasgenoemde bome vrek heeltemal en herstel nie soos die wilgerbome nie. Nou dat ek die probleem het, let ek op soos ek ry na Burgersdorp, is die wurms in die regop populierbome ,…
    • Letsels op vyeboomstam

      My vyeboom het of 'n swam of 'n siekte. Die bas droog uit op 'n gedeelte van die boom en dan word daar geen nuwe lote uitgestoot nie en die stuk stam gaan dan dood. Help asb.