Perskebome

← Terug na indeks
  • Wolluise op perskes

    Ek het u besonderhede opgespoor op die internet https://hulp.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/grond-plante-en-plae/wolluise. Ek het die plaag in my 2 perskebome in Centurion. Waarmee kan ek dit bestry? Ek het al verskeie kwekerye genader en het al snaakse antwoorde gekry. Ek het ook al verskeie spuitstowwe probeer sonder sukses. Moet toegee dat die reën in die somertyd dit nie eintlik makliker maak nie. Help asseblief.
    • Perskebome

      Ek wil asseblief weet hoe lank 'n perskeboom vat voor dit vrugte dra?