Pekanneutbome

← Terug na indeks
  • Boer met Pekanneute

    Ek wil ongeveer 2ha pekanneute aanplant. Ek soek inligting oor variëteite, grondvoorbereiding, plantwydte ens. Kan u enige publikasies aanbeveel.
    • Neutboerdery

      Ons het ‘n plaas en oorweeg dit om neutbome te begin plant. Waar kan ek inligting bekom?