Olyfbome

← Terug na indeks
  • Wolluise

    Vriende van ons het sopas ’n plaas gekoop met die mooiste vrugtebome op. Hulle het ook olyfbome wat op die oomblik ’n snaakse soort van donsigheid op hulle het. Kan u asb. vir ons die verskynsel verklaar. Hulle is bekommerd dat dit dalk ’n plaag is, want dit kom op sommige bome baie voor.
    • Olyfvlieg of olyftingid

      Ek het op Landbou.com op 'n paar artikels afgekom wat u geskryf het oor olyfverbouing. In een van hulle meld u 'n artikel van 16 Maart 2010. Ongelukkig kry ek dit nie opgespoor nie. Is dit dalk moontlik om my van gemelde artikel te voorsien? Ons het ook 'n GROOT probleem met die "olyftingid". Dit is al so erg dat dit lyk of van die bome dood is. Sal dit help om die bome af te sny? Sal hulle weer…