Doringbome

← Terug na indeks
  • Bedreigde plante

    Ek wil net graag weet of dit wettig of onwettig is om kameeldoringbome uit te haal, wortel en al? Wat van soetdorings?
    • Hoekom vrek doringbome?

      Dr. Ek het al 'n geruime tyd,paar jaar, die probleem dat doring bome veral die haak en steek tipes en 'n paar ander stelselmatig vrek, teen die tyd dat ek agter kom hulle is nou vrek merk ek dan ook sulke groot harde houtagtige swamme wat uit die grond naby die stamme uit die grond groei dit groei uit die grond en nie sigbaar teen die boom nie?
      • Snoei van doringbome – verdere antwoord

        Ek het u adres op internet gekry waar u 'n vorige persoon se vraag oor die snoei van doringbome beantwoord. Ek het, reg of verkeerd, my doringbome(± 5 jr oud) se onderste takke van tyd tot tyd afgesny om onderdeur die bome, wat op 'n grasperk staan, te kan loop. Ek het ook gesien die bome het die laaste paar jaar heelwat dooie takkies en ek het hulle, waar ek kon bykom, afgesny. Ek sal graag u kommentaar hieroor wil…
        • Snoei van doringbome

          Ek weet nie of u my dalk kan help rakende snoei van doringbome (Acacia) nie? Ek het altyd aanvaar dat hulle nie gesnoei moet word nie, maar veral my eenjaaroue Soetdoring groei afwaarts en het 'n baie eienaardige vorm. Kan ek dit snoei en hoeveel kan dit teruggesnoei word? Wanneer?