Algemeen

← Terug na indeks
  • Voorbrande: Grondeienaars se verpligtings

    Ek skryf na aanleiding van ‘n landelike veiligheidsvergadering wat ek bygewoon het. Daar is genoem dat die noodsaaklikheid van voorbrande onderskat word en dat daar sekere gevolge is as jy nalatig is daaromtrent. Wat sê die wet? Wanneer is die regte tyd vir voorbrande? Ek weet dit wissel van provinsie tot provinsie. Ons is in Lephalale/Ellisras en sover ek weet mag voorbrande eers gemaak word nadat die eerste 20 mm reën geval het. Ek is egter nie seker van die…
    • Wil koljander verbou

      Hi Faffa Ek wil graag n ekstra in komste vir my self maak ekt so 2.5 hektar wat ek wil koljander plant ma ekt geen idee of dit n goei beligging gaan wees nie. Ek bly net buit bloemfontein op n plot en het sterk water van n boor gat ek weet my ou het altyd koljander geplant en verkoop op di selfde plot ma ek kani lekke ondou hoe het sy tewerke gegaan ni en is da n mark…
      • Wat kan ek plant?

        Ek het 'n stoor van ongeveer 30x7 meter wat gebou was vir Konyne , het 'n hoe dak met skadunet bo aan die kante vir ventilasie en lig , sementvloer , sal ek iets kan groei binne in hom of enige ander plan vir lewensvatbare ekstra inkomste Help asb Hermann