Yster

← Terug na indeks
  • Artrose in stoet bul

    Ek het agtergekom my bul het Artrose. Sy linkerknie is opgeswel en die bul sukkel om op te staan. Party dae lyk dit of al sy spiere styf is. Die bul is nou 3 jaar oud. Ek is op soek na raad om die bul so spoedig moontlik gesond te kry. Ek wil die bul ook in my skoustring gebruik. Dis 'n bul wat ek gekoop het vanaf Thabazimbi. Groete Telanie Strydom (telabrano@yahoo.com)
    • Yster as antagonis

      Ons boer aan die voetheuwels van die Lange/Outeniquaberge hier in die Suid-Kaap. Die grond is baie suur, veldgrond pH ongeveer 3,5-4. Op die lande gooi ons dus gereeld baie kalk. Wat my egter laat wonder is die hoë ysterinhoud in ons water en in die grond. Watter effek het dit op die groei van diere? Ek weet dat daar antagonistiese werking in plante voorkom as daar 'n tekort of oormaat van 'n sekere element teenwoordig is in die grond. Werk…