Wattelboom

← Terug na indeks
  • Verse vreet wattelblare

    Ek het melkverse wat ek in ‘n hawer-serradella mengsel laat loop sonder enige byvoeding, dis nou die eerste wei. Ek let op dat die verse die wattelblare loop en vreet. Kan dit ‘n tekort wees of is dit meer ‘n kwessie van growwigheid inkry?