Voedingsprobleme

← Terug na indeks
  • Beeste staan om voerbakke en wil nie wei nie

    Ek het beeste wat elke oggend hulle voermengsel kry. Dan moet hulle op bloubuffelgras wei, maar hulle wei net 'n rukkie dan gaan staan hulle om die voerbakke rond en bulk en wag vir voer. Hoe gaan ek die probleem oplos, want hulle verloor gewig?