Vitamiene

← Terug na indeks
  • Wortels as voer vir beeste

    Watse vitamines beval wortels alles? Is dit goed om wortels vir beeste te voer? Watter groente / vrugte bevat natuurlike Vitamien A?
    • Wateroplosbare vitamienes in herkouers

      Is herkouers van sy dieet afhanklik vir Vitamien B kompleks?
      • Kombinasie van Multimin Se plus Vitamien ADE

        Spuit jy Multimin Se en Vitamien ADE in kombinasie? Moet dit altyd geskied, nooit of net onder sekere omstandighede vir beeste, skape en bokke?
        • Inligting oor vitamien A in beeste

          Kan ek vir beeste te veel vitamien A toedien?
          • Vitamien B1 (tiamien) tekort in skape , bokke en beeste

            Ek boer in die Ottosdaldistrik. Van my skape het begin vrek en hulle het dieselfde simptome as hartwater gehad, nek wat agteroor trek en lê en skop voor hul vrek. Die diagnose wat gemaak is, is dat dit weens 'n Vitamien B1-tekort is. Die skape loop op groenweiding. Wat kan ek doen om dit te voorkom en as gevolg waarvan kry hulle 'n Vitamien B1-tekort?
            • Verkorting van kalfseisoen

              Ek wil graag my kalfseisoen verkort en ook 'n beter kalfpersentasie met KI verkry. Hoe lank voor die tyd moet ek vitamien A, D en E en ander spoorminerale toedien? Inspuiting of orale toediening? Moet ek die beeste 'n prote?en / energielek gee wanneer die CIDR’s in is? Sou dit help? Dit is Zebutipe beeste. Wat is u raad? Baie dankie. Groot waardering. Jong boer vanaf Venterstad/Bethuliedistrik.
              • Doeltreffendste toedieningsroete van vitamienes vir herkouers

                Wat is die doeltreffendste toedieningsroete van vitamienes vir herkouers?
                • Voeding van maer beeste in winter

                  Hoe kan ek 'n maer koei wat gaan lê het weer op die been kry? Ek het nou al twee verloor en sukkel om hulle deur hierdie winter te kry. Ek het 'n Bonsmara- en Sussexkudde en hulle loop op gemengde suurveld. Raad wat ek al gevolg het, toon geen beterskap nie. Ek eksperimenteer nog met verskillende lekke. Enige raad asb.
                  • Verbetering van GDT en VOV in beeste

                    Ek wil graag weet hoe ek die GDT en VOV in my beeste kan verbeter sonder om met die volgende voedingsessie kos in die krippe oor te hê. Kan iemand my dalk raad gee wat om te doen of waarna om te kyk asb? Jacques
                    • Soutlekke en artrose

                      Heelwat vrae en besprekings in verband met soutlekke, asook die voorkoms van artrose vind plaas in die media. Ek het dr. Jasper Coetzee van Voermol Voere gevra om sy mening hieroor te gee.