Visolie

← Terug na indeks
  • Gebruik van vis- en robolie in lekke

    Ons word dikwels hier in Namibië gevra oor die gebruik van vis- en robolie wat oor soutblokke gegooi en aan herkouers gegee word. Wat is die waarde vir diere hiervan?