Suikerriet

← Terug na indeks
  • Voer van suikerriet “tops”

    As gevolg van die droogte en gebrek aan weiding jaag ek my beeste in die afgeoeste suikerrietlande. Die beeste lyk of hulle vir ‘n paar dae daarvan hou, maar daarna is dit of hulle belangstelling verloor.