Sout

← Terug na indeks
  • Melasse, ureum en sout toediening vir beeste

    Ek verwys na die toestelle wat bestaan uit ‘n drom wat melasse bevat en ‘n wiel daarin het en waaraan beeste dan lek om sodoende melasse in te kry. Ek verneem dat die toestel vir ureum - bevattende melasse ook gebruik kan word. Vraag : Wat keer dat die bees nie te veel melasse vreet en ureumvergiftiging opdoen nie? In konvensionele lekke keer die soutinhoud die inname byvoorbeeld, maar hoe werk dit in hierdie stelsels? Ek verneem die melasse word…
    • Melasse, ureum en sout

      Ek verwys na die toestelle wat bestaan uit ‘n drom wat melasse bevat en ‘n wiel daarin het en waaraan beeste dan lek om sodoende melasse in te kry. Ek verneem dat die toestel vir ureum - bevattende melasse ook gebruik kan word. Vraag : Wat keer dat die bees nie te veel melasse vreet en ureumvergiftiging opdoen nie? In konvensionele lekke keer die soutinhoud byvoorbeeld, maar hoe werk dit in hierdie stelsels? Ek verneem die melasse word in die…
      • Suiwerheid van sout

        Vraag: Wat is die verskil in voedingswaarde tussen seesout en pansout?
        • Plaasvervanger vir sout in lekke

          Ek huur grond en die water daar is baie brak (sout). Ek gee ‘n sterk ureumlek wat ook nog sout bevat om die inname te beperk. Wat is die effek van te hoë soutinname en is daar iets wat ek in die plek van sout kan gebruik om die innames laer te hou?
          • Onbeperkte soutinname

            Ons neem aan dat mense nie met te veel sout in hulle liggame kan lewe nie en daarom hulle soutinname moet beperk. Die vraag is dus waarom laat ons toe dat diere onder normale toestande hulle sout kan inneem, soveel as wat hulle wil, solank daar water beskikbaar is? Ek sou verwag dat herkouers selfs meer sensitief vir sout is omdat sout antisepties is en herkouers hulle mikrobes in die rumen in piekkondisie moet hou. As aangeneem word dat diere…
            • Soutgebruik in byvoeding

              Wat is die opinie van die voerbedryf aangaande die gebruik van sout in byvoeding? Vermors ons nie onnodige energie om al die onnodige sout weer uit te skei in die uriene van die diere nie? By 1500 gram per dag inname van die lek wat jy voorstel, sal die soutinhoud 300gram per dag wees. Is dit nie onnodig hoog nie? Ek lees onlangs Australiaanse navorsing waar dit blyk dat ons nie eintlik nodig het om meer as 20 tot 40…
              • Soutlekke en artrose

                Heelwat vrae en besprekings in verband met soutlekke, asook die voorkoms van artrose vind plaas in die media. Ek het dr. Jasper Coetzee van Voermol Voere gevra om sy mening hieroor te gee.