Somervoeding

← Terug na indeks
  • Voer om skaap en bees deur die somer te bring

    Wie dit mag aangaan Ek wil graag weet watter tiepe voer ek my skape en beeste kan voer om hul deur die somer te dra? Ek het 5 Angus beeste en 20 merinos in die Overberg. Is dit winsgewend? Ek wardeer enige terugvoering Vriendelike Groete Rian