Sojaoliekoekmeel

← Terug na indeks
  • Sojaboonoliekoek as voer vir skape en beeste

    Ek wil graag skaap en bees voer met Sojaboon Oliekoek. 'n Aanleg wil biodiesel maak van sojabone en dan kan ek die Oliekoek by hulle koop. Ek het al 'n paar ton gekry en wil graag weet hoe ek dit kan vermeng sodat ek dit vir skaap en bees voer kan gebruik. By voorbaat dankie