Sitrus

← Terug na indeks
  • Mieliereste, sitrus en lusern vir suiwelbeeste

    Ek wil mieliereste saam met lusern vir my melkbeeste voer. Wat moet ek byvoeg dat beeste mieliereste kan gebruik? Ek kan sitrus kry wat ek ook gaan byvoeg. Wat se opsies kan ek oorweeg? Mense sê ek kan bietjie hoendermis byvoeg, maar ek is skrikkerig om dit te gebruik.
    • Sitrusskille as veevoer

      Kan nat uitgedrukte nartjie-, lemoen- en suurlemoenskille vir skape gevoer word? Hoeveel? En wanneer? Hul kry tans een maal per dag lusern en een keer per dag Voermolpille en hul loop heel dag op natuurlike weiding.
      • Sitrus in veevoer

        Kan sitrus (meer spesifiek lemoene) wat gespeen word van die boom agv insekskade verwerk word vir veevoer? Die lemoene is reeds verkleur. Kan dit bv gekerf, gedroog word en dan saam lusern in pille verwerk word?
        • Sitrusmeel in diererantsoene

          Wat is die voedingswaarde van sitrusmeel in diererantsoene? Wat is die waarde van songedroogde pulp vir diere of moet mens dit net so nat gee?
          • Vervanging van chop met lemoenskille

            Ek wil graag weet of ons 'n gedeelte van die hominy chop in 'n beesvoerkraal met lemoenskille kan vervang en of ons te veel voedingswaarde gaan inboet?