Ruvoer

← Terug na indeks
  • Voor- en nadele van gemaalde ruvoer

    Wat is die voor- en nadele van gemaalde ru-voer? Ons het Smutsvinger en Oulandsgras aanplantings op die plaas wat in die somer gesny en gebaal word vir wintervoer. Ons oorweeg dit om van die bale te maal in 'n hamermeul om voerinname en voeromset te verhoog. Die grasbale word beide vir koeie en uitgroei van speenkalwers gebruik. Wat sou u voorstel?
    • Ruvoer vir beeste

      Is sonneblomdoppies voldoende ruvoer vir beeste?
      • Droogtesituasie 2011

        Met die huidige droogte wat voortduur – wat staan my as veeboer te doen om voldoende kos vir die winter te hê ? Hierdie situasie geld veral vir die somerreënsaaigebiede.
        • Voer van speenkalwers

          Ek voer 'n paar kalwers vanaf 6/7 maande ouderdom tot slaggewig (ongeveer 400kg). Op die oomblik gebruik ek voermol SB100. Ek het 'n paar vrae oor die meng van hierdie produk. 1. Wat is die beste om by te meng, gemaalde geelmielies of hominy chop? Ek kan hominy chop vir heelwat goedkoper kry as geelmielies, maar ek weet die mieliemeel het meer voedingswaarde as die chop. Sal dit dan beteken 'n dier gaan meer chop moet eet om dieselfde gewig…
          • Ammonifisering van ruvoer

            Kan dr. Jasper vir my sê of die ammonifisering van ruvoer (koringstrooi) die moeite werd is vir skaap en bees in die lig daarvan dat dit in die Wes-Kaap feitlik die volopste vorm van ruvoer is. Hawerhooi en lusern is nie altyd geredelik beskikbaar nie en moet dikwels oor groter afstande vervoer word. Baie dankie. Butch