Rosyntjiebos

← Terug na indeks
  • Rosyntjiebos as voer vir beeste

    Middag Faffa Ek is n beesboer in die laeveld van Zimbabwe,ek het baie rosyntjie bos op my grond en wil dit beter benut die beeste wei daaraan,maar ek wil weet of mens die bos se waarde kan verbeter deur voer daarvan te maak en as mens iets daar byvoeg of dit dan beter benut kan word daar is manne wat al gepraat het van hulle stuur dit deur n chipper en voeg molasse by.Ek kap reeds baie van die bosse…