Rantsoene

← Terug na indeks
  • Voerpilresep vir droogte en wintermaande

    Ek het 'n pilmasjien aangeskaf om voerpille vir my vee te maak om tydens droogte en wintermaande te voer. Het u vir my dalk 'n resep vir skaap- en beesvoeding? Hoeveel en watter minerale moet ek byvoeg?
    • Alternatiewe energiebronne in die plek van mielies

      Met die mielieprys wat die hoogte inskiet, watter alternatiewe energiebronne kan aangewend word vir dierevoeding (afrond van lammers/ou ooie en aanvullende byvoeding vir lammer-ooie). Dankie. Phillip
      • Gars as deel van voerkraalrantsoen vir kalwers

        Kan ek gars vir my voerkraalkalwers voer en waarmee kan ek dit meng sodat dit gebalanseerd is?
        • Afrondingspille vir stoetramme en -bulle

          Ek het my Dorperramme en Simbrabulle, almal stoet, onlangs met 'n korrel wat ek aankoop begin afrond. Die korrels bestaan uit 70 % lusern 15 % mielies en 15 % kuilvoer. Is dié pille volledig genoeg om die diere mee af te rond? Indien nie, wat kan ek byvoeg?
          • Byvoeding vir skraal koeie na kalwing

            Ek het 10 koeie wat nou in die Suid-Kaap gekalf het. Hulle kondisie is redelik af as gevolg van minder weiding in die somer. Watter byvoeding (mengsel) kan ek hulle voer om kondisie op te tel. Wag om van julle te hoor. Baie dankie.
            • Voermengsel vir beeste

              Ek het Herefordbeeste as `n sytakboerdery in die Namakwaland. Ek wil mielies aankoop om as aanvulling te dien. Ek het 'n hamermeul, genoeg lusern, hawer en kaf. Wat sal die beste wyse wees om mielies by te voeg indien nodig? mharmsen@nashuaisp.co.za
              • Ontledings van rantsoene

                Ek wil graag hoor waar kan 'n onafhanklike ontleding gedoen word van die rantsoen wat tans in die voerkraal gevoer word, asseblief?
                • Meng van rantsoene met eie grondstowwe

                  Indien ek my eie grondstowwe produseer (nl. lupiene, hawer, gars, hawerhooi en lusern), kan ek hiermee lammers met sukses afrond sonder om onnodige verdere addisionele voer in te koop? Tweedens, sal ek met hierdie grondstowwe 'n voer kan meng om lakterende ooie suksesvol te help met deurvloeiprote?en? Hoe sal ek die mees gebalanseerde mengsel hiermee kan saamstel en wat het ek nog nodig? Ek wil die lammers graag afrond vanaf 100 dae ouderdom sodat die ooie gouer kan herstel om…
                  • Samestelling van rantsoene

                    'n Leser wil meer weet van rantsoene vir beeste, skape en varke en dr. Jasper Coetzee help.