Radyse

← Terug na indeks
  • Inligting oor Japanese radyse

    Tot wanneer in die winter of lente kan Japanese radyse nog benut word?
    • Japanese radyse in die Strandveld

      Kan ons Japanese radyse in die strandveld plant en wanneer moet hulle geplant word?
      • Radyse as veevoer

        Kan ons nog radyssaad insit tot einde Februarie? Ons bly in die Theunissen-distrik. Hoe lank nadat ons dit geplant het, kan ons dit vir die skape gee? Sal hulle opblaas van die radyse? Hoe voedsaam is die radyse?
        • Radyse in die Wes-Kaap

          Ek lees net van radyse wat in ander dele van die land as die Wes-Kaap aangeplant word. Aangesien ons 'n winter reënval het, wat sal die beste tyd wees om te saai? Is dit gevaarlik om skape op radyse te laat wei terwyl dit reën?
          • Radys- en raapweidings en opblaas

            Ek het Japanese Radyse geplant en daar het wilde rape tussen hulle opgekom. Ek wil die radyse en rape deur skape laat bewei, maar is bang vir opblaas. Ek voer skaapkonsentraat met heelwat gekapte lusern, mielies en eragrostis. Is dit beter om die skape in die oggend die voer te gee en dan die radyse te bewei?