Pampoene

← Terug na indeks
  • Pampoene as aanvullende voer

    Ek wil net bietjie meer inligting hê oor pampoene as aanvullende voer vir beeste, skape en bokke t.o.v. hoeveelhede, voedingswaarde en verteerbaarheid.