Mis

← Terug na indeks
  • Loperige mis a.g.v. voeding

    Ek wil graag weet watter persentasie prote?en is te veel vir 'n bees? Die bees se mis is baie loperig en ek wil weet of dit 'n ernstige probleem is. Indien wel, wat kan aangewend word?
    • Hoe lyk gesonde dier se mis?

      Hoe lyk 'n gesonde dier se mis? Kan die toestand van die mis 'n aanduiding wees van die kondisie van die dier? 'n Kenner verduidelik.