Mieliekiemmeel

← Terug na indeks
  • Mieliekiem wat galsterig raak

    Wat kan ek doen om te verhoed dat mieliekiem, wat ek lank opberg, galsterig raak? Kan ek dit nie dalk byvoorbeeld verpil nie?
    • Molassemeel, mieliekiemmeel en semels

      Ek wil hoor of jy my asseblief kan help met waar ek inligting kan kry met al die kenmerke van molassemeel, semels en kiemmeel. Ek soek die proteïeninhoud, ruvesel, vette, totale verteerbare voedingstowwe in persentasie formaat.
      • Verskille tussen bran, mielies en hominy chop

        Ek is 'n student aan die UOVS en ek en een van my dosente het 'n klein bietjie verskil oor verskille tussen: Bran, Mielies en Hominy chop. Ek het gewonder of een van julle voedingkundiges asb. vir my die inligting kan gee sodat ek my kennis kan verbreed?