Lekke

← Terug na indeks
  • Lekke vir vleisbeeste in die Wes-Kaap

    In meeste van u vrae en antwoorde word gemeld van droë wintermaande....ek boer in die Swartland waar somermaande die droë tyderk is by ons. Die wintermaande is pragtig groen, maar die wêreld verander in 'n semi-woestyn in die somer. Watter lekke (blokke) kan u aanbeveel vir jong vleisbeeste. Die doel is om die beeste (kalwers) so min as moontlik te laat gewig verloor oor die somer en dan weer vet te maak in die winter. Die winters is meestal so…
    • Toediening van winterlekke

      Wanneer moet begin word om vir diere winterlekke te gee?
      • Verskuiwing van beeste van Vrystaat na Oos-Kaap

        Ek verskuif 2 tot 4 maande dragtige Bonsmaraverse vanaf rooigrasweiding in die omgewing van Tafelkop tussen Warden en Villiers na Steynsburg in die Oos-Kaap. Die plaas is tussen Steynsburg en Middelburg. Hulle is almal getoets vir BM en is negatief bevind. Die weiding is gemengde boesmangras en kapokbossie. Is daar enige entings wat ek moet doen met die verandering? Wat is u ent en doseer aanbevelings vir die gebied en waarvoor moet ons op die uitkyk wees? Al die verse…
        • Sement in lekblokke

          Ek sal graag meer wil uitvind oor die maak van ‘n proteïeneblok. Ek verneem daar is boere wat ongeveer 10% sement in die blokke gooi wat dien as ‘n verhardner vir die blokke . Wil net graag weet of die sement nie nadelig vir ‘n dier kan wees nie.
          • Bepaling van lekinname

            Wat is die regte manier om lekinnames te bepaal? Ek gee tans Futterfos en sout 1:1 gemeng vir alle diere. Ek het ’n groep jong diere - speen tot 12 maande oud - 275 in een groep en koeie met kalwers ( 4-6 maande) in een groep. Ek voorsien 100 kg op ‘n keer vir die jong diere en 80 kg vir die koeie. Ek is Noord van Otjiwarongo (Namibia) en het 744 mm reën gehad, wat beteken dat die…
            • Inname van lekke

              Ek het twee troppe beeste so ongeveer 6km uitmekaar. Die een trop vreet fosfaatlek asof dit uit die mode is, die ander trop lek nie eens ’n druppel nie. Dalk ‘n rede?
              • Selfmeng lekke

                Hi, I find it extremely difficult to pay for the expensive lick on the market. Lick for 600 cows makes a huge dent in one’s cash flow. We recently had a discussion with a few farmers and the one gave us a mixture that I would like an opinion of. I usually use Voermol winter lick or Dundee. The chop and salt is extremely pricey. His mixture. 500kg chicken litter 200kg VM molasses 100kg chop 50kg cotton seed oil cake…
                • Plaasvervanger vir sout in lekke

                  Ek huur grond en die water daar is baie brak (sout). Ek gee ‘n sterk ureumlek wat ook nog sout bevat om die inname te beperk. Wat is die effek van te hoë soutinname en is daar iets wat ek in die plek van sout kan gebruik om die innames laer te hou?
                  • Lek- en voerkostes vir vleisbeeste in die Oos-Vrystaat

                    Ek boer in die Oos-Vrystaat. Wat is die koste om mediumraam-vleisbeeste te laat produseer op 'n stelsel wat slegs natuurlike weiveld en aangeplante weiding insluit. Aangeplante weiding word benut vanaf middel Augustus tot middel Oktober en die res van die jaar dus op die veld. In ons omgewing is die norm om 'n onderhoudslek te gebruik vanaf Mei tot middel Augustus en dan 'n produksielek tot middel Oktober. Fosfaatlek word vir die somermaande aangewend en Maart/April 'n oorgangslek. Watter lekke…
                    • Lekke vir beeste in noorde van Namibië

                      Ek boer in Grootfontein, Noord-Namibië. Ons het kleigrond met kalkneerslae en op plekke beter grond. Ek sukkel met oorwintering van my koeie en kalwers al het ek genoeg gras. Watse lek sal julle aanbeveel?