Kuilvoer

← Terug na indeks
  • Alternatief vir kuilvoer

    Ek wil graag weet wat is ’n maklike plaasvervanger vir kuilvoer? Ons het nie meer kuilvoer nie nou wil ons iets anders in sy plek gee! Is daar nie iets wat jy met ‘n baal voer kan doen nie?
    • Maak van kikoejoe kuilvoer

      Hi, kan iemand dalk help. Hoevel melasse water, gemaalde mielies en gekerfde kikuyu moet n mens meng vir kuilvoer? Dankie Ivan
      • Verpilde lusernkuilvoer

        Is dit moontlik om voerpille van lusern kuilvoer te maak? As klimaatsomstandighede dit moeilik maak om sekere gedeeltes van die jaar hooi te maak, het ek gelees dat kuilvoer gemaak kan word, maar ek wil dit graag in 'n verpilde vorm met ander grondstowwe meng. Iis dit moontlik met lusernkuilvoer?
        • Kuilvoer van mielies onder besproeiing

          Hoeveel ton kuilvoer gaan ek kan kry as ek mielies onder besproeiing plant?
          • Kuilvoer veroorsaak lamsiekte

            Kan die voer van kuilvoer lamsiekte tot gevolg hê?
            • Kwaliteit van opgebergde voer

              Hoe lank kan voer geberg word en wat is die effek van berging op voerkwaliteit? Bv. hoe vergelyk die berging van lusernbale met kuilvoer en met ‘n verpilde produk?
              • Gat vir mieliekuilvoer

                Ek wil graag mieliekuilvoer in ‘n gat maak. Ek het ‘n gruis kalkbank een meter diep. Ek wil weet of ek ‘n seil onder die mieliekuilvoer moet insit of kan ek net die gruis kalkbank goed kompakteer?
                • Mieliekuilvoer gemaak in plastiese sakke

                  Goeie dag Baie dankie vir n puik diens wat julle lewer. Ek plant mielies begin September. Ek wil kuilvoer maak in plastiek sake.1.2m in deursnee x 1.5m hoog. (80 - 100 micron.) Ek wil weet of ek plastiek sake kan gebruik wat van herwinde plastiek gemaak is. al dit veilig wees vir kuilvoer gebruik. Baie dankie Johan Mouton
                  • Groen kuilvoer vir kalwers

                    Kan ek groen mieliekuilvoer direk vanaf die land aan kalwers (250 kg) in kraal voer sonder enige byvoegsels? Sal die kalwers gewig optel?
                    • Mieliekuilvoer in rantsoen vir suiwelkoeie

                      Ek het sowat 800 ton mieliekuilvoer gedurende die somer gemaak. Maar toe ek my melkkudde van die land afhaal en net kuilvoer gee, het my melkproduksie met sowat 45-50% geval. Wat moet ek bymeng sodat my produksie nie val nie (indien moontlik).