Karkoere

← Terug na indeks
  • Karkoere as voeding vir beeste

    Ek wil my beeste laat wei in 'n land wat verlede jaar oorgestaan het maar die karkoere het welig gegroei. Het karkoere voedingswaarde en kan dit nadelig wees vir dragtige koeie en verse?