Kanola

← Terug na indeks
  • Alternatiewe energiebronne in die plek van mielies

    Met die mielieprys wat die hoogte inskiet, watter alternatiewe energiebronne kan aangewend word vir dierevoeding (afrond van lammers/ou ooie en aanvullende byvoeding vir lammer-ooie). Dankie. Phillip
    • Koring, gars, hawer en kanolamengsel as beesvoer

      Ek is 'n naweekboer en het 23 Nguni en Nguni-kruisbeeste in die Klein Karoo. Dit is baie droog en ek wil vir hulle 'n bietjie byvoeding gee. Ek het 'n ton koring, gars, hawer en kanolamengsel gekoop. Hoe kan ek dit benut?