Hoendermis

← Terug na indeks
  • Neweproduk van hoendermis as voeding

    Ek verneem graag of die by-produk van bio-gasproduksie (wat gebaseer was op hoendermis) geskik is vir voeding? Is hierdie produk "skoon" en dus gesonder as gewone hoendermis?
    • Hoendermis as veevoer – verdere inligting

      Droogtestres die afgelope somer kan tot swak kwaliteit wintervoer op lande lei. Landbouweekblad het met ‘n paar kundiges gesels oor die gebruik van hoendermis vir die onderhoud van herkouers tydens voerskaarstes.
      • Hoendermis as aanvullende voer vir beeste

        Daar is heelwat meningsverskil as dit kom by die voer van hoendermis vir diere. Kan u asb. meer lig werp op hierdie onderwerp?
        • Hoendermis as veevoer

          Ek het hoendermis uit braaikuikenhokke met sonneblomdoppies of skaafsels as basis geredelik tot my beskikking. Kan ek dit gebruik as ruvoerkomponent in my voerkraalrantsoen? Ek gebruik ’n SS 200 gebaseerde rantsoen. My ooie word intensief bestuur en gekraal terwyl hul lakterend is. Tans gebruik ek oulandsgras as ruvoer. Die vraag is: kan ek nie vir die skape ’n volvoer meng met hoendermis as ruvoer nie? Ek sal enige voorstelle oor hoe ek hoendermis in ’n intensiewe skaapboerdery kan benut waardeer.