Hiasinte

← Terug na indeks
  • Hiasinte as voer vir beeste

    Ek is woonagtig in die Hartbeespoortdam distrik. Hiasinte is soos almal weet, ‘n epidemie en is in groot maat beskikbaar. Ek het 25 speenkallers, in watter mate kan ek dit vir voer gebruik? Ek dink om dit te maal en uit te droog.