Groenteafval

← Terug na indeks
  • Verwerking van groenteafval vir dierevoeding

    Ek wil graag weet wat die waarde van groenteafval in dierevoeding is? Wat is die beperkings en hoe kan groenteafval volhoubaar gebruik word in dierevoeding? Verder wat is die beste wyse van preservering van groenteafval, is dit inkuiling saam met ander kuilvoermateriale, droging en verpilling? Die groentes is: Okra, babaskorsies (baby marrows), aartappels, blomkool en brokkoli, groenbone, botterskorsies, wortels, erte, en soetmielies. Dit is beskikbaar 12 maande hoewel seisoenaal per gewas. Volumes wissel van om en by 200 ton tot…