Groeikurwes

← Terug na indeks
  • Groeikurwes vir beeste en skape

    Kan julle my dalk behulpsaam wees met die verkryging van groeikurwes vir beide bees en skaap en meer spesifiek, Bonsmara, Brangus, Boran, Hereford en dan Dorper en SA Vleismerino?