Gras

← Terug na indeks
  • Fluitjiesriet as beesvoer

    Hier by ons is dit steeds droog en warm. Die mielie-oes is tot niet en ek soek na wintervoer vir my koeie. Ek het heelwat fluitjiesriet in die rivier wat ek kan sny en wil dit gebruik as voer in die winter. Ek het probeer ‘google’oor die roete wat gevolg moet word om die smaaklikheid en verteerbaarheid daarvan te verhoog. Blykbaar kan dit help om die voer met ureum te behandel.
    • Gras vervang met lusern in voer met SB100

      Ek wil graag weet of mens wanneer jy die aanwysings agter op die sak van SB100 volg, jy die gras wat hul aanbeveel met lusern kan vervang en net lusern en mielies en SB100 gebruik? Hoor graag van julle.