Graansorghum reste

← Terug na indeks
  • Graansorghum reste vir beeste

    Is graansorghum reste in baal vorm saam Erigrostis bale en lek 'n goeie kombinasie om onderhoud op dragtige koeie deur die winter te voer, of wat moet ek nog by gee?