Gewasse

← Terug na indeks
  • Bekostigbare gewasse vir bees en skaap

    Wat is die bekostigbaarste aanplantings van somer- en wintergewasse met ‘n ho? voedingswaarde vir bees en skaap? Ek het hierdie winter hawer en japanese radyse geplant, maar dit was ’n mislukking. Ek boer tussen Potchefstroom en Vanderbijlpark.