Garingbome

← Terug na indeks
  • Garingbome as veevoer

    Ons het onlangs 'n plaas in die Klein Karoo gekoop met baie garingbome op. Die mense sê dat jy die blare se dorings kan verwyder en dit dan opkap vir beesvoer. Hoe sal mens te werk gaan (d.w.s. moet 'n mens die smaak verbeter met melasse en is die voedingswaarde daarvan goed?) Ons het op die oomblik net Meatmaster skape en dink daaraan om die boerdery uit te brei na beeste ook. Ek wil ook weet of mens dit vir…