Brood

← Terug na indeks
  • Brood as voeding vir herkouers

    Ek kan nat en droë gemaalde brood by iemand naby ons kry. Hoe is die voedingswaarde van brood vir die bokke en ander diere? Is daar iemand wat wel brood vir diere gee as byvoeding? Wat is die koste daarvan? Ek weet my hansbokkie is BAIE lief vir brood!