Blaarkopmeel

← Terug na indeks
  • Blaarkopmeel as veevoer

    Hoekom maal party boere die mielie met stronk en al vir die beeste? Bevat die stronk enige iets voedsaam of doen hulle dit maar byvoorbeeld vir meer volume of is dit om koste te verminder om die mielies van die stronk af te haal? Groete, Nic