Algemeen

← Terug na indeks
  • Voeding van beeste

    Ek het 'n kleinhoewe naby Polokwane en wil 'n paar ekstra beeste aankoop voer en dan weer verkoop. My vraag is wat moet ek hulle voer om gewig te kry en gebruik ek net een tipe voer of sal dit van week na week verander Laaste vraag is wat meng ek by wat om die regte voer te kry Baie Dankie Henry
    • Veekundige Dienste

      Is dit die moeite werd om van ‘n veekundige se dienste gebruik te maak om my skaap- en beesboerdery te verbeter ?
      • Beantwoording van vrae op hulp.landbou.com

        Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.