Akkerboonreste

← Terug na indeks
  • Akkerbone ingesluit in afrondingsvoer vir kalwers

    Ek het vanjaar baie akkerboontjies geplant vir veevoer. Ek wil my speenkalwers afrond met mieliereste , mielies en akkerboontjies. Wat is die verhouding waarin die voer gemeng kan word? Ek weet almal sê ek moet die akkerboontjies eerder verkoop dis nie ‘n goeie voer om kalwers mee af te rond nie. Die kalwers weeg so 240Kg.
    • Akkerboonreste as voer vir speenkalwers en lammers

      Ek het baie akkerboonreste beskikbaar. Wat is die tipe Voermolkonsentraat of resep wat ek vir speenkalwers kan voer? Kan ek die kalwers op die land afrond met Voermolkonsentraat? Is die bone ook geskik vir skaaplammers op dieselfde wyse met ander tipe konsentraat? Ian