Afvalkos

← Terug na indeks
  • Pynappelblare en –reste as ruvoer en energiebron in rantsoen

    Ons boer met pynappels in Levubu en aangesien weiding in die winter skraps is, wil ons graag pynappelblare (droog) in ‘n rantsoen vir beeste gebruik. Kan u my asb. help met ‘n rantsoensamestelling. Groete, James van Heerden. Levubu.
    • Afvalkos as dierevoeding

      Ek wil graag weet as jy afvalkosse soos bv. appels, lemoene, druiwedoppe, asook ander kossoorte het en dit word deur 'n masjien verwerk tot 'n dro? eindproduk, wat in die eindproduk moet wees sodat dit vir plaasdiere gevoer kan word? Dankie, Barend.