Vrektes

← Terug na indeks
  • Hooivergiftiging

    Is daar ‘n moontlikheid dat probleme kan voorkom as ek voer aankoop vir my diere wat a.g.v. van die droogte nie kos het nie.
    • Vrek beeste oor gifplante?

      Ek het aan die begin van die jaar so paar beeste verloor. My plaaslike veearts het gesê dat dit Senecio-vergiftiging was. Die veearts het die monsters Cedara toe gestuur vir toetse. Ek het al vir die toetse betaal maar tot op hede nog geen resultate teruggekry nie.