Voorkoming

← Terug na indeks
  • Identifisering van gifplante

    Ons woon die afgelope jaar op 'n kleinhoewe en het perde en 'n hanslam. Ons vermoed die skaap het 'n giftige bossie geëet, moontlik vermeerbos, aangesien dit al die 2de week is dat hy opgooi. Ons het hom van die area onttrek en hy kry tans elke 3de dag Lentrax. Dit gaan darem beter met hom. My vraag: Waar op die internet kan ek gaan kyk hoe giftige bossies lyk, aangesien ons skouperde daagliks vir 'n paar uur buite in…