Stok- of grashuisie

← Terug na indeks
  • Giftigste gogga in die land?

    Een van ons plaaswerkers wat al jare hier op die plaas is en hier grootgeword het (Vlakfontein net buite Belfast), het my aandag op 'n kokon gevestig wat hy hier aangebring het. Dis van gras gemaak ongeveer 5 cm lank en binne was daar 'n lewendige swart wurmpie van ongeveer 2 cm lank. Volgens die werker is dit die giftigste ding op aarde vir 'n bees. Volgens hom vrek die bees binne 'n paar minute nadat hy die ding ingekry…